Testimonials

Kuunganabushlodge Ek het op hierdie venue afgekom in Februarie toe ek na trou venues soek. Van die eerste oomblik wat ek daar aangekom het was ek oortuig dis waar ons gaan trou. Michelle Janse van Rensburg is die beste wedding coordinator wat jy kan kry! In n japtrap het ons idees uitgeruil en was niks vir haar te veel moeite nie en kon ek met n geruste hart daar wegry en sommer geweet als gaan perfek uitwerk! Die storie dat n bruid moet stres oor alles wat gedoen word voor die groot dag was ook by die venster uit, want Michelle het seker gemaak sy dink aan absoluut alles wat nodig is vir daardie dag! En kan ek met alle eerlikheid se dat alles meer as perfek uitgedraai het.
Michelle en Hendrich het uit hul pad uitgegaan om elke keer wat ons daar was by die venue om ons op ons hande te dra! Toe kom ons Troudag 16 Junie en het hul weereens al ons verwagtinge oortref!! Om in die winter te trou op Kuungana was n prentjie en was dit die perfekte plek vir die mooiste bosveld atmosfeer troue in Gauteng.@Kuunganabushlodge se boma is die ideale plek om n heerlike buite troue te hou soos wat ons wou he en was dit als so perfek vir ons spesiale dag! Michelle se kos was uit die boonste rakke!!  Die blomme wat hul gedoen het, was ook prentjie mooi en het sy weer net die beste uitgehaal.Dankie Michelle en Hendrich dat ons die voorreg gehad om ons spesiale dag op julle pragtige venue te kon he! Julle is 2 amazing mense! Nogmaals dankie! – Thea Alberts (Wedding held at Kuungana Bush Lodge 16 June 2019)

                                    ________________________________________________________________________________________________________________________________

We recently had our wedding at Kuungana Bush Lodge. from day one Michelle and her husband were so accommodating, waiting for us to come view late in the afternoon, allowing us to come view each time i requested. They are patient and so friendly. True Hosts of an amazing venue. They went out of their way to make sure everything ran perfectly on the day. The food was out of this world delicious and everyone couldn’t stop speaking about it. Michelle i just want to say a VERY BIG thank you for everything you guys did for us!!! it was amazing!!!! – Charlette Bennette (Wedding held at Kuungana Bush Lodge 26 April 2019)

                                    ________________________________________________________________________________________________________________________________

Dear Michelle and Hendrich, thank you so much for the most amazing morning making us feel so relaxed and happy about having Cassi and Rudy’s wedding at your venue. We were all very impressed with the service we have received🎶🎉💐- Cecile – mother of Casandra (Wedding to be held at Kuungana Bush Lodge 15 November 2019)

                                    ________________________________________________________________________________________________________________________________

Michelle baie dankie dat alles seepglad verloop het! Dankie aan jou en die hele Kuungana personeel! Vriendelik, behulpsaam en profesioneel. Ons kan net se WOW WOW WOW!! Nie n dingetjie uit plek of wat verkeerd geloop het nie. Enige bruid kan gerus voel met jou aan die stuur, jy, Hendrich, jou pa, jou ma en julle personeel is die BESTE!!! Van Elaine se ma (René Welman)

Thanks a million Michelle and all Kuungana personnel for your excellent service. Everything went smoothly with Elaine and Ferdie’s wedding because of you guys. I’ll recommend Kuungana bush lodge to everybody! May God bless your business until end of time! Rene Welman – Mother of Elaine Welman (Wedding held at Kuungana Bush Lodge 27 July 2019)


 

 

Let’s Plan your visit!

Contact Us
reCAPTCHA
Kuungana Bush Lodge |  Pretoria  |  +27 82 043 2726 |